Zim NET radio – Main Channel is an internet radio station from Ottawa, Ontario, Canada, providing Community News, Information and Entertainment to the Zimbabwe…
Ons wil ‘n verskil maak deur hierdie Godgegewe medium ten beste te benut om die Evangelie van Jesus Christus in al sy konsekwensies eerlik en suiwer te bedien aan al die mense van Namakwaland. Ons wil dit op so ‘n manier doen dat die eenheid van die gelowiges gedien word en uitvoering gegee word aan die Sendingopdrag van Mattheus 28: 18 – 20.