Kudu FM

Kudu FM is ‘n Afrikaanse aanlyn radiostasie. Ons speel graag nuwe musiek — veral AI-musiek — en gee onafhanklike kunstenaars hul eerste lug. Ons omroepers kom van reg oor die land, en ons saai wêreldwyd uit. 24/7, met ‘n portaal waar enige kunstenaar sy eie liedjies kan oplaai en bestuur. Ver van die huis, maar nooit alleen nie. Luister by kudu.fm, of in die Kudu FM-app op iOS en Android.

On Air

Loading track information…